Elvis Blue – Meer as genoeg

R130.00

Category:

Description

Met die uitreik van “MEER AS GENOEG”, bewys Elvis homself weereens as ‘n baanbreker. Die album en die saamlopende produksie wat te sien sal wees in September 2021 by Die Boer, gee krediet aan Elvis Blue se besonderse repertoire en bekoorlike stories wat sy lewenspad beskryf. Die album en produksie titel, “Meer as Genoeg” dui dat rykdom le in dit wat mens nie kan koop nie. Dis net die een wat bereid is om alles op te gee, wat kan se: Ek het meer as genoeg…..

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Elvis Blue – Meer as genoeg”

Your email address will not be published. Required fields are marked *